Oostenryk-Hongarye

Österreich-Ungarn
Osztrák–Magyar Monarchia

Oostenryks-Hongaarse Monargie

1867 – 1918



Vlag Wapenskild
Vlag Wapen
Leuse: Indivisibiliter ac Inseparabiliter
(Latyns vir: "Onverdeelbaar en onafskeidbaar")
Volkslied: Gott erhalte Franz den Kaiser
(Duits vir: "God beskerm Franz die keiser")
Ligging of Oostenryk-Hongarye
Ligging of Oostenryk-Hongarye
Oostenryk-Hongarye omstreeks 1914
Hoofstad Wene (Oostenryk)
Boedapest (Hongarye)
Taal/Tale Duits (Oostenryk)
Hongaars (Hongarye)
Regering Monargie
Keiser
 - 1867–1916 Frans Josef I
 - 1916–1918 Karel I & IV
Wetgewer Keiserlike Raad, Ryksdag van Hongarye
Historiese tydperk Nuwe Tyd
 - Oostenryks-Hongaarse kompromis van 1867 30 Maart 1867
 - Ontbinding 31 Oktober 1918
Oppervlakte
 - 1914 676 615 km2
261 243 sq mi
Bevolking
 - 1914 skatting 52 800 000 
     Digtheid 78 /km² 
202,1 /sq mi
Geldeenheid Gulden
Krone (vanaf 1892)

Oostenryk-Hongarye (Duits: Österreich-Ungarn, Hongaars: Osztrák–Magyar), oftewel die Oostenryks-Hongaarse Monargie (Duits: Österreichisch-Ungarische Monarchie, Hongaars: Osztrák–Magyar Monarchia), was 'n staat in Sentraal-Europa vanaf 1867 tot 1918. Dit het bestaan uit Oostenryk en Hongarye en is deur slegs een monarg regeer. Die twee keisers en konings van Oostenryk-Hongarye was Frans Josef I en Karel I.

Oostenryk-Hongarye en nuwe lande wat in 1918 ontstaan het

Die volle naam van die koninkryk was "Die Koninkryke en Lande Verteenwoordig in die Ryksraad en die Lande van die Kroon van St. Stefanus".

Met die nederlaag in die Eerste Wêreldoorlog het die laaste Oostenrykse keiser afgetree, wat tot die beëindiging van die ryk gelei het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search